Viljoen01

 

VERTEL MEER OOR DIGBUNDELS WAT JY AL GEPUBLISEER HET EN WAT NOG GAAN KOM?
Out of Darkness comes the Light is my eerste gepubliseerde digbundel wat eer gee aan Christus se grootheid en guns. Where He Leads is die volgende een wat beplan is vir vroeg hierdie jaar. Bundel nommer drie, I was on His Mind, beplan ek om teen Mei te publiseer. Ek is ook vreeslik opgewonde oor 'n reeks van drie (vir eers) kinderbundels oor die Bybel. My mikpunt is kinders ouderdom 3-7 jaar oud, met inkleur prentjies wat die kinders nadat die storie vir hulle gelees is, kan inkleur. Die eerste een is in Januarie 2016 vrygestel met die ander twee wat kort op sy hakke sal volg. Die boekies is in Engels en Afrikaans beskikbaar.

WAT WAS DIE INSPIRASIE AGTER JOU DIGBUNDELS EN WERKE
Meeste van my inspirasie kom van die geskrewe Woord. Preke wat ek opsom en dan kom dig, maar enigiets inspireer my - 'n glimlag, 'n blom, iets wat ek hoor, siekte, dood en lewe.

KOOP VANDAG WERKE VAN PATRICIA!
Out of Darkness comes the Light : R150 (posgeld ingesluit)
Kinder boeke - Let's learn about Jesus / Kom ons leer van Jesus : R90 (posgeld ingesluit)
Where He Leads: R160 (posgeld ingesluit)

NUWE PUBLIKASIE: WHERE HE LEADS
Hierdie Engelse digbundel deur Patricia sal vanaf 28 April 2016 beskikbaar wees! Patricia vertel meer oor hierdie bundel:

Because He is God. I am His, I fall, I need Him, There is Hope, You are a Woman. 100 poems that Lead you Where His footsteps have tread. Because He is God and I am His child. We need Christ in our lives every day. Without even realizing it we shoot prayer heavenward about the smallest to the largest happenings in our lives. if in His footsteps I can remain, then the world's landmines can never blast me away.

"I am Woman
Woven from man's rib,
As companion to man
Is why Christ brought me to exist.
He gave me strength
Yet, tears flow easily,
A determination to succeed
With a heart that loves dearly..."

Kontak Patricia by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. vir bestellings en navrae!