ren01

MAAK KENNIS MET RENIER…

Renier Nienaber is op 13 Julie 2000 in Middelburg Mpumalanga gebore. Hy was in Laerskool Pietersburg tot 2011 en het sy laerskoolloopbaan in Laerskool Kragbron Witbank in 2013 voltooi. Renier is tans in Hoerskool Tegnies Witbank en was op 17 Februarie 2016 as negende in die skool se Top 10 vir akademie aangewys.

In sy vrye tyd geniet hy om films te kyk, boek te lees, interessante feite oor die menslike liggaam op te lees en tyd saam sy honde, Tjokkie en Penny, deur te bring. Hy versamel graag enige tipe messe en knipmesse asook verskillende geldeenhede van ander lande. Renier skryf dan ook natuurlik graag fiksie storieboeke in sy vrye tyd.

“Terwyl ek jonk was het my ouers my geleer dat jou ouers die enigste mense is wat altyd vir jou sal lief wees - maak nie saak wat nie. Dit het my geinspireer om ‘n fiksie boek te skryf wat hierop gebaseer is, maar net omgekeer: dat jy jou familie moet beskerm, nie so ver soos moord nie, maar daarom is dit fiksie...”

RENIER STEL “MELISSA” BEKEND!

To protect your family at all cost... For Melissa this become an obsession and what she did to protect her family became an addiction! A horrifying experience that sometimes repulses, but nevertheless MADE you read page after page. Renier gave us a glimpse in his fantasy world, showed us how big his imagination really is. Melissa is a chilling book that makes one think, make you reconsider whenever you think of mistreating people. I must admit that I had nightmares about people I’ve done wrong in the past, not scared of them, but petrified of their family members! An excellent storyline out of the pen of a 15year old! Well done Renier.

~ Tish Swanepoel

Kontak Renier by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. vir bestellings en navrae.